A heaviness lingers in the air over the Weskus this week following several fatal collisions that ripped five people from their loved ones and left the community reeling in shock and dismay.
Van Zyl het aan Weslander vertel dat die nege insittendes onderweg was om pamflette in Velddrif af te lewer toe die botsing ...
Meer as 200 mense het op 10 November op ’n bewolkte Sondagoggend byeengekom op ’n sementkaai naby aan waar die Bergrivier in ...
Twee jongmense van Velddrif is vroeg Saterdagoggend (9 November) in Langebaan in ’n botsing ernstig beseer toe die Toyota ...
Sportsterre in die Weskus is onlangs deur die Saldanhabaai-laerskolesport-vereniging vereer. Hierdie spoggeleentheid het op ...
Ses van die spanne het tot die laaste ronde-wedstryde, wat verlede Saterdag (9 November) plaasgevind het, steeds ’n buitekans ...
Ná byna vier jaar as waarnemende skoolhoof van Steenberg’s Cove Primêr neem Karyke Smit die leisels in Januarie 2025 as dié ...
In nóg ’n motorongeluk die afgelope naweek is ’n 17-jarige leerder naby Moorreesburg op slag dood nadat hy in ’n ongeluk uit ...
Detectives at Vredenburg Police have released a facial composition of a man whose remains were recovered on the Bessieheuwel ...
Kan iemand asseblief vir my sê waar hierdie euwel van “vonnisse wat samelopend uitgedien word” vandaan kom? Wat is die regverdiging daarvoor?.
Die Hopefield-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Maandag (11 November) sy jaarvergadering gehou. Dit het by die Hopefieldse Thusongsentrum plaasgevind en is deur die publiek asook lede van die ...
Die afgelope naweek is vyf mense in die Weskus dood en talle beseer in vier ongelukke wat vele families met stukkende harte en onbeantwoorde vrae los.